Menslike Hulpbron Bestuurder / Human Resource Manager (A08)
View Job- Company Werkie - View more jobs
- Location0002 Pretoria, South Africa
- Job TypePermanent
Ons klient is op soek na 'n strategiese en ervare Menslike Hulpbron Bestuurder wat verantwoordelik sal wees vir die volledige HR-funksie binne 'n dinamiese organisasie wat fokus op avontuur, spanbou en personeelontwikkeling. Hierdie rol is ideaal vir 'n energieke, selfgedrewe individu wat 'n passie het vir mense, groei, en wetlike nakoming. […]
Verskaf ondersteuning aan takbestuurders tydens kortlys en onderhoude. […]
Bewese ondervinding in die verwerking van betaalstaat met behulp van SAGE VIP / SAGE Business Cloud Payroll.
Ervaring in die hantering van IOD-registrasies, ROE-indienings en SARS...
19 days ago from: simplify.hr
View Job