Operasionele Bestuurder: Finansiële Dienste/ Operations Manager: Financial Services (O01)  

View Job
  • Company Werkie - View more jobs
  • Location0081 Pretoria, South Africa
  • Job TypePermanent
Description

Ons kliënt is ‘n toonaangewende rolspeler in die landboubedryf, met ‘n trotse geskiedenis van ondersteuning aan boere en landbougemeenskappe regoor Suid-Afrika. Die maatskappy bied ‘n wye reeks finansiële dienste, produkte en oplossings aan wat daarop gemik is om die lewensvatbaarheid en sukses van hul kliënte se ondernemings te bevorder. Deur innovasie, ‘n klantgesentreerde benadering en onwrikbare integriteit het hulle hulself gevestig as ‘n betroubare vennoot vir alle aspekte van landboufinansiering.
Hulle is daartoe verbind om volhoubare groei te bewerkstellig en die landbousektor te ondersteun...

More than 30 days ago from: simplify.hr

View Job

Login through

Job Tools

Share Options