Hoofbestuurder/ General Manager (R02)
View Job- Company Werkie - View more jobs
- Location1747 Muldersdrift, South Africa
- Job TypePermanent
Ons kliënt, 'n gevestigde onderneming in die metaalhandel, konstruksie, landbou, en mynboubedry bedryf, is op soek na 'n sterk Hoofbestuurder om hul besigheid effektief en winsgewend te bestuur. Hierdie posisie vorm 'n kern deel van die maatskappy se opvolgbeplanningsproses, met die doel om oor tyd die leierskap oor te neem. Die rol vereis die bestuur van verskeie afdelings, insluitend Finansies, Menslike Hulpbronne, Produksie, Verkope, Naverkope, Meganiese Werkswinkels, Logistiek en Bemarking. Die ideale kandidaat is ervare en in staat om alle operasionele aspekte van die besigheid te lei en bestuur...
More than 30 days ago from: simplify.hr
View Job