Pakhuistoesighouer / Warehouse Supervisor (S11) (Randburg)
View Job- Company Werkie - View more jobs
- Location2194 Randburg, South Africa
- Job TypePermanent
Ons klient is op soek na 'n dinamiese en ervare Pakhuistoesighouer met sterk verkoopsagtergrond , om hulle span in Randburg, Gauteng te lei. Die ideale kandidaat is georganiseerd, in staat om mense te bestuur, en het ‘n passie vir doeltreffendheid en klanttevredenheid. […]
Die maatskappy is 'n toonaangewende verskaffer van hoëgehalte boumateriaal en -oplossings vir die konstruksiebedryf. Met 'n fokus op innovasie, betroubaarheid en klanttevredenheid, bedien hulle beide die residensiële en kommersiële markte landswyd. Hul verbintenis tot kwaliteit en diens maak hulle 'n voorkeurkeuse vir argitekte...
10 days ago from: simplify.hr
View Job