Persoonlike Assistent tot die HOD / Personal Assistant to the HOD (F01)  

View Job
  • Company Werkie - View more jobs
  • Location0181 Pretoria, South Africa
  • Job TypePermanent
Description

Ons kliënt is 'n vooruitstrewende maatskappy wat professionele dienste bied en ‘n toonaangewende speler in die finansiële dienste bedryf is. Die span fokus op uitnemendheid in kliëntediens en administratiewe doeltreffendheid, en streef daarna om die beste werkplek vir hul personeel te wees. […]
Werk saam met die HOD van Bedrywighede om areas vir operasionele doeltreffendheid te identifiseer en help om probleme effektief op te los om ontwrigting te verminder. […]
Ondersteun die bestuur van verhoudings met eksterne verskaffers, insluitend die beplanning van vergaderings, koördinering van aflewerings...

Yesterday from: simplify.hr

View Job

Login through

Job Tools

Share Options