Assistent Paklyntegnikus (Ceres)  

View Job
  • Company HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department - View more jobs
  • LocationCeres
  • Job TypePermanent
Description

Ons kliënt, Bella Frutta Packhouse, net buite Ceres, het ‘n geleentheid beskikbaar vir ‘n energieke en dinamiese Assistent Paklyntegnikus om aan te sluit by hulle Onderhoudsspan. Hierdie posisie rapporteer direk aan die Werkswinkelbestuurder. […]
• Masjiene uitmekaar haal en weer aanmekaar sit. […]
• Meganiese tekeninge lees en bou. […]
• Meganiese fout opsporing en terugvoering verskaf.
• Daaglikse verantwoordelikhede afhandel soos vereis. […]
• Sal op voorafbepaalde Saterdae werk om checks op die perseel te doen […]
• Ervaring in ‘n pakhuis of relevante industries al in die kandidaat se guns...

18 days ago from: jobplacements.com

View Job

Login through

Job Tools

Share Options