Motorverkope Leerprogram (12 Maande)

  • Company:

    Sydsen

  • Location:

    Vryburg

  • Job Type:

    Permanent

Is jy geïnteresseerd in n 12-Maande Motorverkope Leerprogram gefokus op Voertuigverkope ?
Die suksesvolle kandidaat sal aansluit by n bekende handelaarsonderneming waar hulle alle nodige vaardighede sal aanleer om n bekwame Voertuig verkoopsverteenwoordiger te word. Alle opleiding sal voorsien word as deel van hierdie 12-maande leerprogram .
Vereistes: […]
Tersiêre kwalifikasie is noodsaaklik
Minimum van 1-3 jaar werkservaring sal voordelig wees
Uitstekende numeriese vaardighede is vereis
Geldige Bestuurslisensie is noodsaaklik (nie onderhandelbaar nie)
MOET ONMIDDELLIK BESKIKBAAR WEES OM TE BEGIN
Oor...

14 days ago from: jobplacements.com

Related Job Offers