Assistent Finansiële Bestuurder / Assistant Financial Manager (O01)
-
Company:
Werkie
-
Location:
0181 Pretoria, South Africa
-
Job Type:
Permanent
Ons kliënt is ‘n gevestigde speler in die landbousektor met dekades se ondervinding. Hulle het ‘n stewige reputasie opgebou vir die verskaffing van gehalteprodukte en -dienste aan boere, en is bekend vir hul verbintenis tot die bevordering van landbouontwikkeling in Suid-Afrika. As 'n toonaangewende verskaffer van finansieringsoplossings, streef hulle daarna om waardevolle verhoudings met hul kliënte te bou, wat verdere groei en volhoubaarheid in die bedryf bevorder. […]
• Hulp verleen in finansiële verslagdoening, begroting en voorspellings; […]
• Risiko-assesserings uitvoer en sorg vir die nakoming...
14 days ago from: simplify.hr