Belastingadministrateur / Tax Administrator (B01)

  • Company:

    Werkie

  • Location:

    0181 Pretoria, South Africa

  • Job Type:

    Permanent

Ons kliënt is 'n gevestigde en groeiende firma wat rekeningkundige en finansiële dienste aanbied. Hulle fokus op professionele uitnemendheid, persoonlike diens, en die ontwikkeling van hul werknemers se vaardighede in 'n ondersteunende omgewing. […]
Bestuur en beantwoord van SARS-ouditte, insluitend die voorbereiding van nodige dokumentasie en die effektiewe hantering van ouditvrae.
Liaseer met SARS oor alle belastingverwante aangeleenthede, insluitend die indiening van aansoeke (bv. openbare offisier-aanstellings, besware en boetes). […]
As jy passievol is oor belastingadministrasie en graag deel...

5 days ago from: simplify.hr

Related Job Offers