Digitale & sosialemediaredakteur (Kaapstad\Pretoria)

  • Company:

    Media24

  • Location:

    8000 Cape Town, South Africa

  • Job Type:

    Permanent

Die digitale & sosialemediaredakteur is ’n dinamiese en kreatiewe professionele persoon verantwoordelik vir die bestuur en verbetering van Landbouweekblad se sosialemedia-teenwoordigheid. Hierdie rol behels die toesig oor die skep, redigering en publikasie van boeiende artikels en inhoud oor verskeie platforms, waaronder Landbou.com en al die sosialemediakanale. Die redakteur verseker dat alle digitale inhoud relevant en akkuraat is en strook met Landbou se stem, styl en standaarde. […]
Skryf, redigeer en stel ’n verskeidenheid inhoud saam, waaronder artikels, sosialemediaplasings, nuusbriewe,...

9 days ago from: simplify.hr

Related Job Offers