Trokbestuurder / Truck Driver (D09-T)
-
Company:
Werkie
-
Location:
0002 Pretoria, South Africa
-
Job Type:
Permanent
Ons klient is op soek na ‘n verantwoordelike, gemotiveerde en aanpasbare Trokbestuurder. Hierdie posisie vereis iemand wat proaktief is, kan aanpas by veranderende werksomstandighede en uitstekende kliëntediens lewer. […]
Salaris : Markverwant (R15,000 – R20,000, afhangend van ervaring) […]
Gewoonlik vanaf 07h00 tot 15h00/17h00 – afhangende van vragvereistes. […]
Is jy gereed om ‘n sleutelrol te speel in ‘n dinamiese vervoerspan? Doen nou aansoek – ons sien uit om van jou te hoor! […]
Our client is looking for a responsible, motivated, and adaptable Truck Driver . This position requires someone...
15 days ago from: simplify.hr