Masjien Verkoopsverteenwoordiger / Machine Sales Representative (W01)

  • Company:

    Werkie

  • Location:

    0002 Pretoria, South Africa

  • Job Type:

    Permanent

Ons kliënt is ’n toonaangewende verskaffer van onderdele en toerusting vir swaar masjinerie wat veral in die konstruksie-, mynbou- en landbousektore gebruik word. Hulle spesialiseer in hoë-gehalte produkte en oplossings wat produktiwiteit verhoog en koste verlaag in veeleisende bedrywe.
Met ’n sterk fokus op innovasie, doeltreffendheid en uitstekende kliëntediens, skep hulle ’n kultuur wat groei, samewerking en uitnemendheid bevorder. […]
Verseker sukses, bou jou verkoopsloopbaan en wees die gesig van kwaliteit diens! […]
Drive sales, build relationships, and become the cornerstone of our success...

16 days ago from: simplify.hr