Onderskrywingsklerk / Underwriting Clerk (O01)

  • Company:

    Werkie

  • Location:

    0181 Pretoria, South Africa

  • Job Type:

    Permanent

Ons klient is op soek na 'n goed georganiseerde en detail-gefokusde Onderskrywingsklerk om by hulle dinamiese span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die prosessering van polisse, hantering van versekeringstake, en ondersteuning van die onderskrywingsbestuurder. Hierdie rol is ideaal vir iemand met sterk ondervinding in kommersiële én landbouversekering wat floreer onder druk en 'n passie het vir dienslewering. […]
Hantering van daaglikse kwotasies, eise en poliswysigings […]
Administratiewe ondersteuning aan die Onderskrywingsbestuurder […]
Ervaring in kommersiële...

4 days ago from: simplify.hr

Related Job Offers