Tegniese en Administratiewe Stelselsbeampte/ Technical and Administrative Systems Officer (O02)

  • Company:

    Werkie

  • Location:

    0020 Pretoria, South Africa

  • Job Type:

    Permanent

Ons is ’n vooruitdenkende organisasie wat tegniese en administratiewe doeltreffendheid verbeter om operasionele sukses te verseker. Ons soek ’n Tegniese en Administratiewe Stelselsbeampte wat as 'n " Super User" sal optree en die Tegniese Administratiewe Bestuurder sal ondersteun met die bestuur en optimalisering van tegniese, administratiewe en stelselverwante prosesse en prosedures binne die organisasie. Dit sluit beide IT- en nie-IT-stelsels in.
As jy ’n probleemoplosser is met sterk tegniese en administratiewe vaardighede en jy floreer in ’n gestruktureerde en tegnologies-gedrewe omgewing,...

More than 30 days ago from: simplify.hr

Related Job Offers