Navorsing & Ontwikkeling Bestuurder / Research & Development Manager (A11)

  • Company:

    Werkie

  • Location:

    1619 Kempton Park, South Africa

  • Job Type:

    Permanent

Ons klient is op soek na 'n dinamiese en strategiese Navorsing & Ontwikkeling Bestuurder wat passievol is oor kwaliteit, tegnologie en leierskap. Hierdie pos is sentraal tot die bestuur van die Produksie-, Gehalteversekering- en Herstelspanne om te verseker dat alle produkte en prosesse voldoen aan die kwaliteitsbeleid en toepaslike regulasies (ISO 9001, kliënt-, statutêre of regulatoriese vereistes). […]
Die maatskappy is 'n toonaangewende en tegnologies-gefokusde elektroniese vervaardiger wat spesialiseer in gevorderde oplossings binne die HydraDet en Suprex besigheidseenhede. Hulle is in samewerking...

15 days ago from: simplify.hr

Related Job Offers