Konstruksie werker / Construction Worker (G07)
-
Company:
Werkie
-
Location:
2014 Johannesburg, South Africa
-
Job Type:
Permanent
Is jy ‘n tegnies vaardige en detail-georiënteerde individu met ‘n sterk werketiek? Het jy ‘n passie vir vakmanskap en konstruksie? Hierdie is ‘n uitstekende geleentheid om deel te wees van ‘n gevestigde maatskappy en jou vaardighede verder te ontwikkel! […]
Ons kliënt is ‘n toonaangewende maatskappy wat spesialiseer in die vervaardiging en installasie van hoëgehalte partisies en "drywalling". Hulle werk landswyd aan verskeie projekte en bied ‘n gestruktureerde omgewing waar kwaliteit en veiligheid ‘n topprioriteit is. […]
Are you a technically skilled and detail-oriented individual with a strong...
6 days ago from: simplify.hr
Related Job Offers
- Code 14 Driver with PDP HR Genie - Muizenberg
- Diesel Technician Staff Solutions Recruitment - Cape Town
- Fleet Controller HR Genie - Cape Town
- Fleet Controller Kerston Foods CC - Cape Town
- Drivers needed for hospitals in Cape Town and surrounding areas SDC - Cape Town, City of Cape Town, Western Cape, 8001, South Africa