Debiteure Krediteure Klerk

  • Company:

    Stepco Recruitment

  • Location:

    bronkhortspruit, Gauteng

  • Salary:

    15000

  • Job Type:

    Permanent

Debiteure/Krediteure Klerk […]
Matriek ondersteun deur ten minste 3-5 jaar praktiese ondervinding in die doen van debiteure, krediteure, kasboek balanseer, kleinkas kontrole asook algemene administrasie
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit voordelig wees
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, verkieslik Pastel, internet gebruik en eposse
- Goeie menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Vermoë om akkuraat onder druk te funksioneer
- Onafhanklik maar ook in n span kan funksioneer
- Bereid om soms ongereelde en oortyd te werk […]
- Debiteure; faktureer, uitstuur van...

16 days ago from: jobslin.com

Related Job Offers