Pakhuis Toesighouer/ Warehouse Supervisor (S11)
-
Company:
Werkie
-
Location:
1451 Alberton, South Africa
-
Job Type:
Permanent
Ons kliënt is ’n gevestigde en groeiende speler in die plafon-, afskorting- en isolasiebedryf . Hulle is op soek na ’n Pakhuistoesighouer wat hou van ’n dinamiese en praktiese werksomgewing. Hierdie rol in Alrode bied jou die kans om operasies te lei, ’n span aan te stuur, en seker te maak dat alles betyds, akkuraat en professioneel verloop. […]
Supervisor/leier moet bereid wees om verlengde ure/skofte te werk om klante benodighede te diens, asook verantwwordelik vir oop- en toesluit van stoor. […]
As jy oplossingsgedrewe is en hou van ’n praktiese rol wat werklik saak maak – is hierdie die pos...
24 days ago from: simplify.hr
Related Job Offers
- Dealership Service (Aftersales) Manager The Talent Room - Randburg
- Field Service Sales Technician The Legends Agency - Johannesburg
- Parts Sales Executive First Degree Recruitment - Johannesburg
- Field Sales Representative Dante Personnel - Johannesburg
- Technician Passenger Cars Hedz recruitment solutions - Johannesburg