Sandton, Johannesburg: Persoonlike Assistent

  • Company:

    Cora O'Neil Recruitment Agency

  • Location:

    Sandton, Gauteng

-Netjiese, professionele en kliënte diens georienteerde dame
-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend (Afr & Eng kliënte basis) […]
-Minimum 5 jaar onlangse ondervinding as n PERSOONLIKE ASSISTENT verpligtend, verkieslik in Toerisme industrie (Nie ondervinding as n Admin dame of Ontvangsdame nie)
-Rekenaargeletterd in MS Office met baie goeie MS Excell vaardigheid (Galileo ondervinding voordelig) […]
-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings verpligtend (Geen werkspringers, geen onredelike gapings in diensrekord, langtermyn diens by vorige werkgewers ens.)
-Woonagtig...

14 days ago from: postjobfree.com

Related Job Offers