65 Van Jobs - page 4
-
Fruit and veg delivery driver Workmail - East London, Buffalo City Metropolitan Municipality, Eastern Cape, 5201, South Africa As a fruit and veg delivery driver, on a day to day basis, you will: Deliver customer orders Is team-oriented 23 days ago
-
Pakhuis Toesighouer/ Warehouse Supervisor (S11) Werkie - 1451 Alberton, South Africa Ons kliënt is ’n gevestigde en groeiende speler in die plafon-, afskorting- en isolasiebedryf . Hulle is op soek na ’n Pakhuistoesighouer wat hou van ’n dinamiese en praktiese werksomgewing. Hierdie rol... 25 days ago
-
Ervare Beheer kamer operateur van CCTV-monitering Market Related Electronic Security Services - Centurion, Gauteng, South Africa Bedryf en bestuur afstandbeheerstelse, insluitend kamera posisionering, inzoom en opname funksies. Bekend met toegangsbeheerstelsels en protokolle. Gedetailleerde rekordhouding. PSIRA registrasie. Market Related 12 days ago
-
Sales Driver - Vryheid DC Bread PepsiCo - KwaZulu-Natal, ZA Drive Code 10 truck over established routes or within an established territory and sell bread. May also take orders and collect payments. Ensuring the cleanliness of the interior and the exterior of the... Not specified 24 days ago
-
Junior SHE Beampte/ Junior SHE Officer (T07) Werkie - 1541 Brakpan, South Africa Is jy passievol oor werkplekveiligheid en wil jy ’n verskil maak in ’n dinamiese industriële omgewing? Hier is jou kans om aan te sluit by ’n wêreldbekende maatskappy wat spesialiseer in innoverende oplossings... 27 days ago
-
Senior SHE Beampte / Senior SHE Officer (T07) Werkie - 2014 Brakpan, South Africa Ons is op soek na 'n gekwalifiseerde en ervare Senior Veiligheid, Gesondheid en Omgewingsbeampte (SHE) om toesig te hou by ons 24-uur vervaardigingsfasiliteit. Die suksesvolle kandidaat sal verseker dat... 28 days ago
-
Maintenance Manager Roodepoort Salary Rneg AIM Personnel Services - Roodepoort, Gauteng Experience & knowledge of Press-Brakes, Welding & grinding equipment, general Plumbing, electrical circuits/boards/equipment, Building, Wet Spray Plant, Powder-coating line, Aluminium Etching Plant. Troubleshoot... 30000 More than 30 days ago
-
Aankoper / Buyer (B06) Werkie - 1805 Vereeniging, South Africa Ons is 'n dinamiese besigheid wat kundige dienste lewer in die Olie-, Gas-, Chemikalieë- en Nywerheidssektore . Ons dienste sluit Ingenieursontwerp, Konstruksie, en Kommersiële Bestuur in, met 'n unieke... More than 30 days ago
-
Kode 14 Trokdrywer / Code 14 Truck Driver Ligpos (Pty) Ltd - 1000 Cullinan, South Africa Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die langafstand en kortafstand bestuur van 'n kode 14 (EC) vragmotor vir die aflewering van blomme na verskillende kliënte of markte, selfs tot in die Kaap. Die... More than 30 days ago
-
Versendingsklerk / Dispatch Clerk (U01) Werkie - 0184 Pretoria, South Africa Ons is 'n toonaangewende verskaffer in die kleinhandel- en vleisbedryf, verbind tot die lewering van hoë-gehalte produkte met uitsonderlike diens. Ons bedrywighede funksioneer doeltreffend danksy 'n toegewyde... More than 30 days ago
Top locations
- Pretoria (116)
- Cape Town (68)
- Johannesburg (41)
- Randburg (27)
- Centurion (17)
- Durban (15)
- Sandton (12)
- Roodepoort (9)
- See more